Skoollied - Laerskool Rustenburg

Go to content

Main menu

Skoollied

Inligting

Deur die jare heen
is hier in jou
aan kinders van ons volk.
Die sorg verleen,
wat edel mense bou,
Ou Laerskool Rustenburg

Refrein:
Mik ver en hoog
die toekoms lok -
dit is ons strewe hier.
Die kruine oor!
Na hoogtes ver daar voor!
Niks sonder arbeid nie!

Jy is vir ons
nog elke dag
'n vuurslag vir die gees;
En in Sy Lig
leer ons om te verstaan
wat pligsvervulling is.

Van dag tot dag
word hier in jou
mooi bande sterk gesmee.
Ons leer die doel
van lewe, werk en spel.
Dis wat ons daadkrag gee.

Refrein:
Mik ver en hoog
die toekoms lok -
dit is ons strewe hier.
Die kruine oor!
Na hoogtes ver daar voor!
Niks sonder arbeid nie!


JS Kirsten

 
 
Back to content | Back to main menu