Main menu
LAERSKOOL RUSTENBURG
SKOOLGELD VIR 2012
GR R
Totale skoolgeld vir 2012 = R10 500-
Paaiement per maand = R875-
Betaalbaar oor 12 maande -
GR 1-
Totale skoolgeld vir 2012 = R8 340-
Paaiement per maand = R695-
Betaalbaar oor 12 maande -
Volgens die Departement van Onderwys is alle skoolgeld vir die komende jaar vooruit en eenmalig betaalbaar voor op of 28 Februarie van die betrokke jaar. Daar is egter steeds 'n vergunning vir ouers wat sou verkies om die skoolfonds oor 12 maande te betaal. Die maandelikse betaling is vooruitbetaalbaar en moet geskied voor of op die 7de van elke maand. Die afbetaling is 'n vergunning en is die totale skoolfonds onmiddellik opeisbaar en betaalbaar indien die maandelikse betaling nie betyds en in stand gehou word nie.
KORTING
SLEGS GELDIG TOT 7 FEBRUARIE 2012 (Inbetaling moet wys in ons bank voor of op 7 Februarie 2012 -
Vir GR R: R875-
Vir GR 1 tot 7: R695-
NASKOOL
Registrasie: R450-
Per kind: R450-
Betaalbaar oor 11 maande.
Naskoolgelde is betaalbaar voor die 1ste van elke maand aangesien toesig en etes reeds vanaf die 1ste van elke maand voorsien word.
PAKKETTE
Graad R: R350-
Graad 1: R260-
Studiegidspakket GSF (Gr1-
Studiegidspakket SPF(Gr4-
Laai debietordermagtigingsvorm af