Main menu

Mnr Koos Jansen van Vuuren staan aan stuur van sake by Laerskool Rustenburg.
Hy nooi Larrie ouers en belangstellendes om hom te skakel en verwelkom altyd insette. Sy passie vir die onderwys en liefde vir kinders maak van hom 'n leier om na op te sien. 'n Hoof wat streef na uitnemendheid!

Bestuur
Hoof: JF J v Vuuren
Adj Hoof: Sport -
Adj Hoof: Akademie -
Vise Adj Hoof: Akademie -
Vise Adj Hoof: Personeel en Admin -
Vise Adj Hoof: Kultuur -
Vise Adj Hoof: Infrastruktuur -
Departementshoofde
Grondslagfase: M Hanekom
NW: A Oberholzer
Wisk: M Mostert
Afr: A Kirsten
SW: T Hanekom
KK: J Botes
Eng: S Swart
EBW: H Hills
LO: A Strydom
Gradeleiers
R: L Wallis
1: M Gibson
2: A van Wyk
3: H Henning
4:D Crispi
5: K Zevenster
6: H de Klerk
7: R Fick